Modulekode | PRR 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Praktiese regswerk volgens ’n diensrooster in die Universiteit se Regskliniek gedurende die akademiese jaar, wat konsultasies met kliënte, die opstel van pleitstukke en die bywoning van verhore insluit. (b) Besprekingsklasse oor sake wat in die Regskliniek hanteer word (c) Taakopdragte |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Voornemende studente moet aansoek tot toelating tot hierdie module doen |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App